-deur ACDP se parlementêre mediakantoor

27 Maart 2019

Die Afrika Christen Demokratiese Party sal op Donderdag 28 Maart ’n mediakonferensie hou om Vytjie Mentor te verwelkom, tesame met ander invloedryke mense wat ook besluit het om by die ACDP aan te sluit.

Daar sal ook verslag gegee word oor vordering met die ACDP se verkiesingsveldtog.

Eerw. Meshoe sal ook besonderhede verskaf oor die ACDP se beplande protesoptog ter ondersteuning van Gugu Ncube teen seksuele teistering en misbruik. Die party se president sal hom ook uitlaat oor die onbillike manier waarop Gugu deur ons land se regstelsel hanteer is.


Artikel: Verskaf

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org