Bron: cip.nl

In ’n video wat op CIP se webtuiste gedeel is, vertel ’n plaaslike predikant van Beiroet hoe hulle kerk uit die as opgestaan en hulle naaste gehelp het toe niemand ander hulp verleen het nie. Die kerk se dienende gebaar, het die deure vir die Evangelie oopgemaak.

“Ons sal u nie alleen laat nie!” het die plaaslike CAMA-predikant aan slagoffers gesê wat erg deur die ontploffing in Beiroet geraak is.

Die ontploffing van Augustus 2020 het baie lyding veroorsaak. Ongeveer 200 mense is dood en duisende beseer. Die plaaslike CAMA-kerk is danksy ’n wonderwerk van God beskerm. Meer as
14 000 euro is deur die Nederlandse CAMA-ondersteuners geskenk om die heropbou te ondersteun.

Kyk hier na die inspirerende video: cip.nl


 

1 April 2021

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.