Bron: nos.nl

’n Vermiste baba wie se ouers vermoor is, is ná 42 jaar weer met haar biologiese familie verbind. Holly Marie Clouse is deur ʼn egpaar in Oklahoma aangeneem nadat twee vroue in wit geklee haar na ‘n kerk in Arizona geneem het vir aanneming. Die vroue het gesê hulle behoort aan ‘n nomadiese godsdiensgroep. Vir haar biologiese ouma is Holly se terugkeer ‘n antwoord op gebed. “Hierdie is ‘n verjaarsdaggeskenk uit die hemel.”

Sy gaan voort, “Ek het 40 jaar lank vir antwoorde gebid en die Here het nou iets geopenbaar.” Holly het by haar aanneemgesin grootgeword, berig NOS. Sy is die dogter van Tina en Dean Clouse, wat in 1980 van Florida na Texas verhuis het. In Oktober daardie jaar het hul familie kontak met die twee verloor en jare lank was dit ’n raaisel wat van die gesin geword het.

In 1981 is twee ongeïdentifiseerde liggame egter in Houston gevind. Die man was doodgeslaan en die vrou verwurg. Dit was eers verlede Oktober dat die twee liggame uiteindelik geïdentifiseer is toe navorsers die openbare genetiese databasis gebruik het om die DNS-materiaal te identifiseer. Dit was egter toe nog onduidelik wat met die babadogtertjie, Holly, gebeur het.

“’n Verdere soektog het ondersoekers na ‘n vrou in die naburige Oklahoma gelei. Sy is by die werk ingelig oor die nuus van haar vroegste kinderjare,” berig NOS. Sy het toe haar biologiese familie dadelik gekontak.

Vir die polisie is die bisarre saak nog nie afgehandel nie. Beamptes hoop dat die nuwe verwikkelinge tot antwoorde sal lei oor wie die Clouses vermoor het en hoe Holly by die witgeklede vroue beland het.


13 Junie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org