Bron: christianheadlines.com

Net soos die geval is in Europa word kerke in Amerika toenemend gevandaliseer.

’n Kerk in Pennsilvanië is onlangs gevandaliseer toe oortreders sataniese beelde en verwysings op die gebou en sy eiendom aangebring het, berig Christian Headlines.

Die voorval het by The Lititz Church of the Brethren plaasgevind. Boodskappe soos “Hail Satan,” “Kill God,” en “666,” en beelde soos ’n pentagram is ontdek.

Die kerk se hoofleraar, Eric Landram, het aan The Christian Post gesê die kerk is nog nooit voorheen geskend nie. Die kerk beskou dit as “’n eenmalige kwajongstreek en is nie bekommerd oor die manewales nie.”

Die basiliek van National Shrine of the Immaculate Conception in Washington, D.C. het deurgeloop toe die gesig van ’n standbeeld verpletter is. Die vandaal het ook die standbeeld se hande afgebreek.

Verlede maand is drie kerke in DeLand, Florida, ook gevandaliseer. Vandale het vensters stukkend geslaan en standbeelde omgegooi.

Oor die afgelope jaar het die Rooms-Katolieke kerk sedert Mei 2020 minstens 113 voorvalle van brandstigting, vandalisme en vernietiging by Rooms-Katolieke kerke in 29 state en die Distrik van Columbia aangeteken.

“Hierdie voorvalle van vandalisme het gewissel van die tragiese tot die obsene, van die deursigtige tot die onverklaarbare. Daar is nog baie wat ons nie van hierdie verskynsel weet nie, maar dit beklemtoon dat ons samelewing God se genade baie nodig het,” het die verklaring van die Rooms-Katolieke kerk gesê.


5 Januarie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org