Bron: cbn.com

Met Rusland se meedoënlose aanvalle in die Oekraïne, is dit miljoene kinders in die land wat die meeste ly. Baie van hierdie kinders en hulle moeders is nou vlugtelinge in Pole.

Om hulle te help om die trauma te verwerk, het ’n Filippynse Superbook-span na Pole gereis om vir die kinders God se Woord te bring en aan Gizmo voor te stel.

Volgens kindersielkundiges kan die uitwerking van ’n oorlog op ’n kind baie lank duur. Dit is hoekom Superbook Filippyne se hoof, Icko Gonzalez, alles in sy vermoë gedoen het om die Superbook-span en Gizmo na Pole te neem om gelukkiger herinneringe vir hierdie Oekraïnse kinders te help skep.

Gonzalez sê die eerste keer wanneer die kinders hulle ontmoet, is die gesiggies emosieloos, maar die oomblik wanneer die span vir hulle glimlag of hulle ’n drukkie gee en liefde aan hulle toon, reageer die kinders en gee net so veel liefde terug.

Tydens die drie dae lange kamp kyk die kinders na Superbook se “In the Beginning” en ontmoet ook vir Gizmo, wat aan hulle bekend is as Robik.

Lees die volledige artikel op CBN News


3 Augustus 2022

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org