Bron: cip.nl

Nuwe navorsing toon dat Skotse Christene ‘n aktiewe rol speel om dwelmverslawing in Skotland te beveg. Kerke en organisasies het die afgelope tien jaar meer as 2 300 individue gehelp om van dwelmverslawing te herstel, volgens navorsing deur die Evangelical Alliance and Serve Scotland, berig Christian Today. “Ons het hoop,” lui die verslag.

Skotland het te make met uiterste dwelm- en alkoholverslawing onder verskillende bevolkingsgroepe. “Die toenemende geestesgesondheidskrisis, sosio-ekonomiese uitdagings en beperkte beskikbare kliniese ondersteuning weens die koronaviruspandemie het die verslawingprobleem oor die afgelope dekade verhoog,” lui die navorsingsverslag.

“Maar ons het hoop. Kerkgemeenskappe en Christelike organisasies het dekades lank baie belê in die bou van private en aanlyn dwelmverslawingsentrums.” ’n Kwart van die aantal beddens wat beskikbaar is vir herstellende verslaafdes in Skotland word deur Christene voorsien.

Die verslag maak melding van die getuienis van die Skotse Liam. “Ek het my hele lewe lank met angs en spanning gesukkel ná ’n traumatiese gebeurtenis in my kinderdae,” sê hy. “Na 20 jaar van dwelms en alkohol gebruik om die pyn te verlig, was ek meer gebroke as wat ek ooit gedink het moontlik is. As Haven (een van die Christelike organisasies wat in die verslag genoem word) nie daar was nie, sou ek waarskynlik dood gewees het. Ek kan nie die werknemers vergoed vir alles wat hulle vir my en my gesin gedoen het nie. Jesus red steeds mense. Hy genees steeds mense en Hy verander steeds mense se lewens Ek is ‘n lewende bewys daarvan.”


14 Junie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org