Deur: Doctors For Life
Bron:  www.doctorsforlife.co.za

Juanita van Heerden, die direkteur van Escape (‘n skuilhuis), het die sielkundige skade van mensehandel op SAUK TV bespreek.

Sy het beskryf hoe slagoffers van mensehandel meer geneig is om ondervoed te wees en aan chroniese siektes, persoonlikheidsteurings, psigose, skisofrenie, paranoia, depressie, angs en slapeloosheid te ly.

Die grootste uitdaging is om die slagoffers weer by die samelewing geïntegreer te kry. By haar skuilhuis leer hulle die slagoffers lewensvaardighede met rekenaarkursusse en geletterdheidsklasse.

Haar bekommernis is dat Suid-Afrika prostitusie wil wettig. Sy het gepleit dat hulpbronne aan prostitute beskikbaar gestel word om hulle in staat te stel om hierdie lewe waarin hulle vasgevang is, te verlaat.

Kyk hier na die onderhoud.
joynews.co.za

Foto slegs vir illustrasie


19 Junie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org