Deur: Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Bron: biblesa.co.za

Die Bybel vir almal  is ’n Bybelvertaling wat spesiaal vir Dowes is wat doof gebore is of wat Gebaretaal gebruik. Die vertalers het die Bybel so vertaal dat die meeste Dowes dit sal kan lees en verstaan.

Daar is baie woorde wat ons nie makliker kon vertaal nie. By hierdie woorde is daar ’n sterretjie (*). Wanneer iemand die Bybel lees en hy sien ’n sterretjie by ’n woord, dan moet hy onderaan die bladsy kyk. By hierdie voetnote word daar verduidelik wat die woord of woorde beteken. Hierdie Bybel is die eerste in Afrikaans wat spesiaal vir Dowes vertaal is en is die tweede Bybel in die wêreld, spesiaal vir Dowes.


Die Bybel vir almal (ABA)

Lees Die Bybel vir almal gratis
Jy kan Die Bybel vir almal gratis lees op die BibleSA-webwerf of toep. Registreer ’n gratis profiel en lees die Bybel of vergelyk dit met ander vertalings. Die Bybel vir Dowes met illustrasies is ook nou beskikbaar op BibleSA.

 Toep
Die Bybel vir Dowes-toep is gratis beskikbaar op Google Play Store | Huawei AppGallery | Apple App Store. En die ABA e-Bybel is ook beskikbaar by Amazon | Kobo

Bybelverhale Gebaretaalvideo’s (Hands With Words)
In samewerking met Hands With Words, bied die Bybelgenootskap van Suid-Afrika die eerste van vele stelle Suid-Afrikaanse Gebaretaal Bybelgedeeltes in videoformaat aan.


21 September 2022

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org