Bron: cip.nl

Die Russies-Ortodokse Kerk het gesê dit is gekant teen die herinstelling van die doodstraf in Rusland. Die publikasie van ’n boek van die Russiese konstitusionele hof het reaksie uitgelok van die kerk. In die boek laat Valery Zorkin die moontlikheid oop van ‘’ toekomstige herinstelling van die doodstraf.

Volgens die patriargaat in Moskou is iemand wat ’n terreurdaad of ’n misdaad pleeg wat die doodstraf waardig is, “nie bang vir die dood nie”, berig die persgroep, Interfax. “As hulle wel bang is vir die dood, verhoed die doodstraf steeds nie die misdaad nie,” sê die kerk.

Waarvoor daar veral gevrees word, is ’n herhaling van regsvergrype met die doodstraf wat nie later ongedaan gemaak kan word nie. “Ons moenie die monsteragtige misdade vergeet wat in die 1920’s en 1930’s gepleeg is nie. Daar is mense op teregstellingslyste geplaas wat deur Joseph Stalin onderteken is. Ons hartseer geskiedenis van massateregstellings en daaropvolgende rehabilitasie moet ons leer om nie hierdie foute te herhaal nie.”


14 Januarie 2021

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org