Bron: christianheadlines.com

Verlede week het die president van Guatemala, dr. Alejandro Giammattei, ’n verklaring uitgereik nadat die ministerie van binnelandse sake ’n ooreenkoms herroep het wat die aborsieverskaffer, Planned Parenthood, die reg sou gee om in die land werksaam te wees.

“’Ek erken dat lewe vanaf bevrugting begin. Daarom sal ek en my regering geen beweging duld wat in stryd is met dit wat in ons politieke grondwet van die Republiek verskans word nie. Ek sal nie iets duld wat strydig is met die waardes waarmee ek grootgemaak is en wat indruis teen my beginsels as ’n dokter nie,” het die president Maandag in ’n verklaring gesê.

“Ek is ’n getroue verdediger van die lewe en is vasbeslote om nie tydens my bewind die oprigting, registrasie of vestiging van ’n organisasie goed te keur wat lewe nie beskerm nie.”

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie


16 November 2020

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.