Bron: INcontext International:
incontextinternational.org

6 September 2019

Daar heers kommer oor vandeesmaand se rekordgetal brande in die Amasone omdat dit die volhoubaarheid van lewensbelangrike hulpbronne in die gedrang bring.

Hoewel brande gereeld en natuurlik in die droë seisoen in die Amasone voorkom, hou die skielike toename van brande verband met die kommerwekkende styging in die tempo van ontbossing in die gebied.

Die president van Brasilië, Jair Bolsonaro, se steun vir ontwikkelnig van die landboubedryf en die ekonomie word deur sommige as ’n katalisator beskou vir die skerp toename in ontbossing.

Vanuit ’n Christelike perspektief

Die ongelooflike verskeidenheid van die Amasone getuig van die wonderlike kreatiwiteit en ontwerp van die Here. Die uitdaging is egter om die behoeftes van ’n nasie te bestuur en te balanseer sonder om die integriteit van die omgewing in die gedrang te bring. Die Here het oplossings, maar helaas, in die moderne era van “kits- alles”, is die mens geneig om na die maklikste, vinnigste oplossings te soek wat dikwels tot nadelige kompromieë. 

Lees die volledige artikel by INcontext Ministries International
incontextinternational.org


VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsluitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.