Bron: Religion News

’n Onbekende persoon het die losprys betaal sodat drie sendelinge wat deur ’n Haïtiaanse bende aangehou is, vrygelaat kon word. Die ooreenkoms moes gelei het tot die onmiddellike vrylating van al 15 oorblywende gyselaars, bevestig bronne van die sendingorganisasie Christian Aid Ministries (CAM), volgens Religion News.

Die persoon is nie iemand van hulle eie organisasie nie, berig die bronne binne CAM en hulle is ook nie vertroud met wie hierdie persoon is nie. Boonop weet hulle ook nie presies hoeveel deur die anonieme persoon betaal is nie. Aanvanklik het die bende $1 miljoen per gevangene geëis.

Weens interne konflikte het die bende glo net drie sendelinge op 5 Desember vrygelaat in plaas van hul belofte om hulle almal vry te laat. Die laaste 12 sendelinge is op 16 Desember vrygelaat.


11 Januarie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org