Deur: Koinonia Discipleship Training Academy
Bron: Artikel verskaf

Is jy ernstig oor jou verhouding met die Here, oor Sy opdrag aan ons om die Goeie Nuus aan al die nasies te gaan verkondig en oor Sy roeping op jou lewe?

Koinonia Discipleship Training Academy in Mosselbaai bied ’n besondere geleentheid vir jongmense (18-25) met ’n diensjaar vir Jesus. Die student gee ’n jaar van sy/haar lewe in diens van die Koninkryk. Daar is daagliks uitreike waar studente mense in ouetehuise, skole, ens. sal dien en bedien. Daar is ’n baie sterk klem op dissipelskap en geestelike groei met ’n diep teologiese onderbou.

Nog ’n bonus is dat die student vir baie van die vakke wat hy/sy in die loop van die jaar voltooi het, “recognition of prior learning” (RPL) kan ontvang by die Church of God Bible College – daardie vakke word dus as afgehandel beskou vir toekomstige teologiese studies.

Avontuur in die natuur
Daar sal maandelikse spanbou-aktiwiteite in die natuur en lofprysing en aanbidding onder die sterrehemel by die modern Sedgefield- avontuurkampus wees.

Die span se doelwit is om studente te begelei sodat hulle elkeen hul individuele en besondere roeping kan ontdek en hulle ware potensiaal binne die Koninkryk van God kan ontwikkel. Koinonia Discipleship Training Academy skep ’n omgewing waar elke student kan ontdek wie hy/sy is en wat hulle unieke roeping is.

Afslag op jaargelde!
Die eerste 15 aansoeke vir 2033 kry R10 000 afslag op hulle totale jaargelde.
Skakel Hannes 082 806 8895 of Janette 082 493 9495 of e-pos info@koinoniadiscipleship.co.za of besoek www.koinoniadiscipleship.co.za


15 September 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org