Bron: cip.nl

Ná ’n week van hewige betogings in Kazakstan het die nuwe godsdienswet amptelik op 9 Januarie in werking getree. Die wet stel beperkings in met betrekking tot die organisering van godsdienstige byeenkomste in Kazakstan.

Slegs die amptelike staatskerk mag dit voortaan doen. Dit het groot gevolge vir die talle ongeregistreerde Christelike groepe in die land. Hulle kan amper nie meer byeenkom nie. President Tokayev het die nuwe godsdienswet amptelik op 29 Desember onderteken.

Wat ’n week gelede met straatprotes teen die styging in brandstofpryse begin het, het in ’n hewige magstryd binne die politieke elite van Kazakstan ontaard. Tot op hede is 6 000 mense in hegtenis geneem en in aanhouding. Enigiemand wat lojaal is teenoor oud-president Nazerbayev ontgeld dit.

Pres. Tokayev het betogers in sy land “terroriste” en “bandiete” genoem. Hy het sy veiligheidsmagte beveel om “sonder waarskuwing te skiet om te dood” op enigiemand wat geweld gebruik.

Die BBC berig dat minstens 164 mense in die betogings dood is. Die owerhede sê hulle werk daaraan om orde in die land te herstel.


12 Januarie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org