Bron: cbn.com

Die skud vir “klimaatsverandering” word gelê voor die deur van moderne boerdery – die doeltreffendste stelsel om voedsel aan verbruikers te verskaf.

Nederlandse boere veg vir hulle oorlewing teen eise dat hulle ammoniakvrystellings in hulle boerderye met 50% moet verminder om by die Nederlandse regering se agenda vir klimaatsverandering aan te pas. Boonop moet boere naby beskermde gebiede hulle bedrywighede met tot 95% verminder of hulle grond aan die regering verkoop.

Volgens ’n berig van CBN News skaar ander boere, wat ook sien hoe hulle lewenswyse bedreig word, hulle wêreldwyd in solidariteit by die Nederlandse boere.

Amerikaanse boere is reeds onderworpe aan ’n magdom regulasies en staar nog meer beperkings in die gesig. Sri Lanka se verbod op chemiese kunsmis in boerdery het die sukkelende land se landbousektor en ekonomie laat ineenstort. Dit gevolge daarvan was betogings en die president wat landuit moes vlug.

Tog lyk dit of die Biden-administrasie ook boere teiken. Volgens die berig van CBN News het Steve Milloy, die redakteur van Junkscience.com, onder meer gesê: “Dit is hierdie mense wat glo voedselproduksie is ’n groot bydraer tot aardverwarming, ’n groot bydraer tot kweekhuisgasse en hulle gaan nie tou opgooi rakende landbou nie. Hulle hou van landbou nie.”

Klik hier om die volledige artikel te lees.


29 Julie 2022

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org