Deur: Kerk in Nood
Bron: Kerk in Nood

Twee priesters is Maandag in ‘n kerk in ‘n bergagtige gebied van die Chihuahua-staat in Meksiko vermoor. Volgens Chihuahua se staatsprokureurgeneraal het die priesters probeer om iemand te wat agtervolg is en sy toevlug in die kerk gesoek het.

“Ons veroordeel hierdie geweld, eis geregtigheid en dat die liggame van ons broers wat deur gewapende persone uit die kerk geneem is, aan ons terugbesorg sal word” lui ‘n verklaring op 21 Junie deur die Kerk. “Ons vertrou dat die getuienisse van ons dierbare Javier en Joaquín se Christelike lewe sal voortgaan om mans en vroue te inspireer om hulself in diens van die mees kwesbares te gee. Rus in vrede.”

Die gebied waar die moorde plaasgevind het, gaan al jare lank gebuk onder dwelmverwante georganiseerde misdaad. Die moorde op priesters in Meksiko het die afgelope paar jaar skerp toegeneem.


24 Junie 2022

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org