Deur: Voice of the Martyr (VOM) Suid-Afrika
Bron: www.persecutionsa.org

Die dogter van ‘n Assiriese werker op die voorste linie woon ’n Iranse openbare skool by waar Koran-klasse vir Moslem-studente ’n vereiste is. As ’n Assiriese kind hoef die meisie nie die klas by te woon nie, maar ’n nuwe onderwyser het eendag vergeet om die meisie uit die klas te verskoon.

Toe die onderwyser vrae aan die meisie stel oor Islam, het baie van haar klasmaats geantwoord dat die meisie ‘n Christen is en verskoon moet word om die vraag te antwoord. In plaas daarvan het die onderwyser die meisie genooi om oor haar Christelike geloof te praat.

Die meisie het met vrymoedigheid die Evangelie met haar klas gedeel. Die onderwyser het toe die meisie genooi om ‘n gedeelte uit die Bybel in hulle volgende klas te lees en ook gevra om sy ‘n Bybel kon leen.

  • Bid dat hierdie onderwyser sal voortgaan om die waarheid van God se Woord te soek.
  • Bid dat die meisie se medestudente op die Evangelie sal reageer en hul vertroue in Jesus Christus plaas.

Foto slegs ter illustrasie. unsplash.com


5 Augustus 2022

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org