-deur Lourieke Haller

Byskrif: Foto: Geopende Deure VK

Bron: cip.nl en christiantoday.com

30 November 2019

Geopende Deure het onlangs ’n tentoonstelling in die Verenigde Koninkryk georganiseer waarin ’n petisie van 16 000 persoonlike kunswerke as die handtekeninge vir die petisie gedien het. Die “handtekeninge” is voorsien as deel van ’n petisie ter ondersteuning van die Christen-vroue wat vervolg word.

Die uitstalling het 16 000 vierkante behels met die woorde “Ek sien jou (I see you)” op elkeen asook elke kunstenaar se handtekening daarop geplak, geverf of geborduur.

Foto: Geopende Deure

Volgens Geopende Deure is daar nie genoeg bewusmaking oor vroue wat vir hulle geloof vervolg word nie. Die organisasie hoop om met die uitstalling iets daaromtrent te doen.

“Die 16 000 kunswerke is indrukwekkend,” het Henrietta Blyth, die uitvoerende hoof van die Ierse tak van Geopende Deure gesê.

Maak deel van jou gee hierdie Kersfees, ’n geskenk aan Geopende Deure wat talle van ons vervolgde broers en susters bystaan. Klik hier om een van die kategorieë te kies waar jy kan gee opendoors.org.za Enige bedrag, hoe klein ook al (selfs R50), kan ’n verskil maak in ’n vervolgde Christen se lewe.

Kategorieë sluit in:

  • Bemagtig gelowiges in gevaar, om sterk te staan
  • Rus nuwe gelowiges toe om die ondergrondse Kerk te groei in gevaarlike Islamitiese gebiede
  • Seën swaar belaste gelowiges met hul eie Bybel
  • Bereik geheime gelowiges met ʼn digitale Bybel
  • Rus vervolgde kinders toe om sterk te staan en te groei in hul geloof
  • Beskerm weduwees wie se mans vir Christus gesterf het
  • Geskenk 7:Help verstote vroue om belangrike lewensvaardighede aan te leer
  • Help om ʼn Christenweduwee se kinders skool toe te stuur
  • Herbou huise en kerke in oorlogsgebiede

Hou Noord-Koreaanse Christene aan die lewe


Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie
Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.