Bron: billygraham.org

Honderde mense het hulle lewens aan Jesus Christus oorgegee nadat die evangelis, Franklin Graham, verlede naweek die Evangelie aan hulle verkondig het tydens ’n spesiale evangelisasieveldtog in Mongolië.

Meer as 250 Mongoolse plaaslike kerke het saamgespan om die Fees van Vreugde te organiseer. Dit was die eerste keer ooit dat die plaaslike kerk in Mongolië ’n massa-evangeliesasieveldtog van hierdie omvang gehou het.

Die geleentheid is in die hoofstad Ulaanbaatar gehou, waar meer as 17 300 mense dit bygewoon het. Graham – wat Mongolië voorheen in 2018 besoek het – het sy dank uitgespreek teenoor die kerke wat gehelp het om die geleentheid moontlik te maak.

“Dit is die mense wat Mongolië spesiaal maak, is die mense, en ek het dit baie geniet om weer hier te wees,” het hy op facebook.com gesê.

“Dit was opwindend om te sien hoe honderde mense van alle ouderdomme reageer het op God se uitnodiging om hulle van hul sondes te bekeer en hul geloof in Sy Seun, Jesus Christus te plaas,” het Graham gesê. “Ons diepe dankbaarheid aan die kerke, die pastore, die algemene komitee, die uitvoerende leierskap en al die vele vrywilligers wat gebid het en gehelp het om hierdie evangelisasieveldtog moontlik te maak.”


21 September 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org