Bron: The Christian Post

Die FBI ondersoek verskeie aanvalle op pro-lewe-organisasies in Amerika. Tientalle gevalle van vandalisme en geweld is die afgelope paar weke aangemeld. Die FBI behandel die saak as “binnelandse ekstremisme”, berig die The Christian Post.

’n Woordvoerder van die FBI sê hulle ondersoek die aanvalle en doen alles in hul vermoë om die Christelike organisasies te beskerm. “Ons ondersoek ’n reeks aanvalle en dreigemente teen swangerskapsentrums en Christelike organisasies in die land,” het die woordvoerder gesê. “Ons neem alle dreigemente baie ernstig op en gaan voort om nou saam te werk met wetstoepassing om ons gemeenskappe te beskerm.”

Sedert die Amerikaanse hooggeregshof besluit het om nasionale aborsiewetgewing om te keer, het geweld deur onder meer die radikale pro-aborsie-organisasie, Revenge, skerp toegeneem. Die pro-aborsiegroep het verlede week pro-lewe-organisasies as “verbode” verklaar. Revenge het gesê hulle sal slegs die aanvalle staak wanneer die pro-lewe-groepe ophou met hulle veldtogte: “Ons sal van nou af nie meer anti-aborsiegroepe teiken wat gesluit word nie, maar totdat hulle dit doen, is die jagseisoen oop.”

Foto: Twitter/AlexanderShur


28 Junie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org