Bron: cip.nl

8 Januarie 2020

“Bestaan ​​die hel? Wat presies verkondig die Bybel oor die hel? Is dit moontlik om die bestaan ​​van die hel te versoen met ’n liefdevolle God wat homself deur Jesus aan ons openbaar? Waarom sou mense ’n ewige straf ontvang vir tydelike boosheid? Dit is alles vrae wat baie mense hulself afvra.”

Dit is van die vrae wat die tydskrif, De Nieuwe Koers, in samewerking met Weetwatjegelooft.nl in ’n meningspeiling gevra het om uit te vind wat Christene oor die hel glo.

Volgens William den Boer van Weetjewatjegelooft.nl  is die idee van ewige straf in ’n brandende hel deesdae nie net vir ongelowiges nie, maar ook vir baie Christene moeilik om te verteer.”

“Hoe kan dieselfde God wat Jesus gegee het om mense met Hom te versoen, hulle ook hel toe stuur?” sê hy.

Nederlandse Christene is versoek om tien vrae te beantwoord. Die resultate van die meningspeiling sal op 14 Februarie tydens ’n “studiedag” op Weetwatjegelooft.nl se webtuiste (weetwatjegelooft.nl) bespreek word.

Vir antwoorde op die vraag: “If God is Just, Then Why Give Eternal Punishment for Temporal Sin?”

klik hier youtube.com om Vince Vitale & Ravi Zacharias se antwoord daarop te hoor.

Vir antwoorde op die vraag: “Why Would a Loving God Send People to Hell?”

Klik hier youtube.com om Nathan Betss van Ravi Zacaharias Ministries se antwoord daarop te hoor.


Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie
Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.