Bron: premierchristian.news

’n Voorlopige verslag wat die menseregte van Christene in Frankryk, Duitsland, Spanje, Swede en die Verenigde Koninkryk in 2019-2020 ondersoek het, het ’n toenemende vlak van onverdraagsaamheid teenoor gelowiges in die samelewing as geheel gevind.

Die Verenigde Koninkryk is as een van die vernaamste vyf lande aangewys waar Christene ervaar dat hulle godsdiensvryheid die meeste geskend word.

Data van die Observatory of Intolerance Against Christians in Europe (OIDAC Europe) het gevind dat dit algemeen voorkom op regeringsvlak – deur wetgewing en politieke diskoers – en deur sosiale uitsluiting en kriminele dade teen Christene, berig Premier Christian News.

OIDAC se uitvoerende direkteur, Madeleine Enzlberger, het aan Premier gesê sekulêre onverdraagsaamheid en Islamitiese onderdrukking is die twee vernaamste faktore wat die lewens van Christene in Europa bedreig.

Navorsing dui daarop dat Christen-bekeerlinge met ’n Moslem-agtergrond hoogs kwesbaar is in Europese samelewings, met baie van hulle wat onverdraagsaamheid en geweld in die gesig staar.

Lees die volledige berig by premierchristian.news


5 Januarie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org