Deur: LUCA
Bron: Artikel verskaf

Piet Smit is ’n bekroonde liedjieskrywer en bekende sanger en het in April 2022 die FAK se Andrew Murray-toekenning vir sy bydrae tot Afrikaanse Christelike musiek oor die afgelope paar dekades ontvang.

Sy bediening fokus op innerlike genesing en hy het ’n passie vir stukkende mense wat uitgesak het in die lewe. Op die verhoog put hy uit sy eie geestelike neerlae en oorwinnings en verweef dit, saam met sy liedjies, in stories waarmee luisteraars kan vereenselwig. Piet kry sy inspirasie vir die dagstukke uit sy eie ervaringe en sy verhouding met Jesus. Piet skilder ook graag en verkies olieverf en houtskool.

God weet wat ons wil hê nog voordat ons daarvoor vra. Hy weet ook hoe elkeen van ons se lewenspad lyk nog voordat ons die pad gestap het. Piet Smit se Rigtingwysers vir jou lewenspad is ’n padkaart met wyshede vir wanneer jy rigting verloor of wanneer die uitdagings sonder waarskuwing opduik. Die dagstukke bring moed in swaarkry tye sodat jy sonder sukkel die struikelblokke kan oorkom.

Piet Smit het 150 oordenkings geskryf om jou te help koershou deur die lewe se storm- en sonskyndae.

Rigtingwysers vir jou lewenspad is ’n kompas vir daardie oomblikke wanneer die wind jou skip in die verkeerde rigting wil stuur. (Die illustrasies in die boek is deur Piet geteken.)


16 September 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org