Bron: CBN News

Christen- skole in Nigerië eraar ernstige vervolging. Leerlinge van die skole word deur Moslem-terreurgroepe ontvoer en as kindersoldate of seksslawe gebruik. Dertien Christelike skole in die Kaduna-streek het weens veiligheidsredes besluit om hul deure te sluit, berig CBN News.

Verlede Maandag is die Bethel Baptist High School Christian School in Damishi-stad aangeval. Volgens berigte i s 121 leerlinge ontvoer. Dit is die sewende ontvoering van skoliere vanjaar. In reaksie daarop het verskeie skole in die streek besluit om hul deure te sluit. Volgens UNICEF het 13 miljoen kinders tans geen toegang tot onderwys in Nigerië nie.

“Die besluit sal die kwaliteit van die onderwys en die toekoms van die leerlinge beïnvloed. Daar is nog nie ’n gepaste reaksie op die geweld in die streek gevind nie.

“Die aanvalle toon duidelik dat mense onveilig is in openbare ruimtes, wat nog te sê in hul eie huise,” sê Scot Bower, die direkteur van die wêreldwye hulporganisasie vir vervolgde Christene CSW (Christian Solidarity Worldwide).


19 Julie 2021

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.