Bron: christianheadlines.com

In 2021 het meer as 190 000 jongmense hul lewens aan Jesus Christus oorgegee danksy die werk van Groundwire, ’n organisasie wat Millenniërs en Generasie-Z-jeug na Christus lok deur sosiale media te gebruik, berig Christian Headlines.

“Ons teiken nie die ateïste aan nie. Die media wil hê ons moet glo dat almal ateïste is, maar, om die waarheid te sê, glo 71% van Millenniërs en Gen-Z dat God bestaan,” het Seth Dunn, Groundwire se president, aan Faithwire gesê.

Die bediening poog om jongmense se belangstelling met kort video’s te prikkel en die jeugdiges dan met die organisasie se span mentors in kontak te bring. Groundwire stel hulle dan aan Christus bekend deur webtuistes soos JesusCares.com.

Groundwire sê sy benadering is uiters suksesvol. In 2020 het meer as 116 000 jongmense tot bekering gekom en in 2021 het 192 000 na Christus gekom.


12 Januarie

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org