Bron: cip.nl

Christelike waardes in die Europese Unie (EU) is onder druk, waarsku ’n politieke party van Nederland. Volgens die SGP dreig die Europese Kommissie om woorde soos “Kersfees” in hulle kommunikasie te verbied; aborsiewetgewing blyk selfs ’n uitvoerproduk in EU-handelsooreenkomste te wees.

“Die EU verruil solidariteit en menswaardigheid vir dinge soos selfbeskikking,” het die politikus, Bert-Jan Ruissen van die SGP gesê.

“Die EU noem homself ’n “waardesgemeenskap”, maar watter waardes?” het Ruissen gesê. Hy het spesifiek gewys op die Europese Kommissie se onlangse interne riglyne (nou teruggetrek) om woorde soos ‘Kersfees’ uit hul kommunikasie te verbied. “Die Kommissie het ook eintlik vir meer as twee jaar getalm met die heraanstelling van die EU-gesant vir vryheid van godsdiens. Die EU probeer die reg op aborsie in Afrika-lande in handelsooreenkomste afdwing. En so is daar talle voorbeelde wat wys dat die EU nie meer deur Christelike waardes gelei word nie.”

Die SGP bepleit dat die EU terugkeer na Christelike waardes: dit is beter vir die EU, die lande en die mense. “Ons moet terugkeer na ’n Europese gemeenskap met Christelike waardes soos respek, beskeidenheid en gemeenskapsgees. Waar daar ook begrip en ruimte is vir lande en inwoners met ’n Christelike beleid.”


6 Januarie 2022

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org