-deur Will Maule |Faithwire

Foto: Chinese Christene / AFP / via Daily Express)

Bron: breakingchristiannews.com

8 November 2019

’n Dapper groep Chinese Christene wat hulle lewens gewaag het ter wille van hul kerkgebou, het ’n groot oorwinning behaal teen die verrukkende kommunistiese regime.

Verlede Vrydag was lede van die Wugaozhuang-kerk van Guantao in die Hebei-provinsie geskok toe regeringsamptenare hulle in kennis gestel het dat hul kerk gesloop gaan word. Soos Faithwire voorheen berig het (www.faithwire.com), is daar opdrag gegee dat die kerk gesloop moet word omdat die kerk, wat deur die staat gemagtig is, nie die nodige permitte het nie.

Maar in ’n gewaagde poging om die regering teen te staan, het kerklidmate besluit om die kerkterrein te beset en te weier om dit te verlaat.

Na onderhandelinge tussen priesters en regeringsamptenare, is ’n ooreenkoms bereik.

Lees die volledige berig in Engels hier faithwire.com


Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie
Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.