(18 Julie 2016)

Polisiebeamptes in Jefferson, Colorado, het verlede week ‘n beer uit ‘n motor gered.

Volgens die eienaar van die motor het die beer geweet hoe om in die voertuig te klim, al was die deure toe. Die polisie het die motordeur oopgemaak, waarna die beer kon ontsnap.

Die binnekant van die motor is erg beskadig.

Kyk hier na die video:


 

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.