Bron: The Christian Post

Israelse argeoloë uit Gat het ’n nuwe vonds in Goliat se Filistynse tuisdorp gevind. Op die argeologiese terrein het die navorsers ’n spiespunt gevind wat uit ’n dier se been gemaak is. Die punt is gebruik vir die verdediging van die stad teen die Aramese koning Hásael, drie duisend jaar gelede, berig The Christian Post.

Volgens die navorsers is die spiespunt van been beslis in ’n geveg gebruik omdat daar ’n skeur in die punt is. Die spiespunte van been is later deur metaal spiespunte vervang. ” Meer as een spiespunt is uit een been gemaak. Deur die dikte en kompaktheid van die been het die punt skerp gebly,” lui die navorsingsverslag van die vonds.

Toe neem Joas, die koning van Juda, al die heilige gawes wat sy vaders Jósafat en Joram en Ahásia, die konings van Juda, geheilig het, met sy eie heilige gawes en al die goud wat te vinde was in die skatkamers van die se huis en van die koning se huis, en stuur dit aan Hásael, die koning van Aram. Daarop het hy van Jerusalem af weggetrek.”

Die opgrawings by Gat toon dat die stad omstreeks 900 v.C. vernietig is. Volgens die navorsers was dit waarskynlik toe Hásael die stad binnegeval het.


10 Junie 2021

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.