Nog nie van die Koer maatsoek-app gehoor nie? Hier is wat jy moet weet:

Net ‘n jaar na die wêreld se eerste Afrikaanse maatsoek-app die lig gesien het, het dié platform waarlik romanse na die gemak (en veiligheid) van jou rusbank gebring.

Die Koer-app is propvol liefdes- en vrienskapsmoontlikhede en spog tans met meer as 30 000 aktiewe lede. Dit beteken dat daar is iets vir elke hart is om van te kies en te keur. Meer as 6 miljoen Koer kletskamer-boodskappe het al oor en weer deur die lug gevlieg na meer as 10 lande van regoor die wêreld heen.

Boonop pronk die maklike oplossing tot ‘opregte liefde-in-die-moderne-era’ met honderde suksesverhale, dosyne verlowings en is selfs twee Koer-troues in die opkomende trouseisoen.

Bekende akteur, Armand Aucamp, een van die stigterslede van KOER vertel:

“Ons doel met KOER was ’n platform waar enkellopendes met ooreenstemmende waardes in hul hartstaal kan kliek. Dis vir ons belangrik om KOER veilig, eerbaar en eenvoudig te hou. KOER is ons idee van ‘n veilige platform vir vlerksleep in 2021. Ons is so dankbaar vir wat Koer al bereik het.”

KOER is nou gratis aflaaibaar op Google Play en App Store.

Skandeer die QR-kode om KOER af te laai.


19 November 2021

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Share Your Thoughts


By signing in, you agree to receive our fantastic weekly afrikaans2letter.
You may opt out at any time, although they're pretty good ;)
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org