Deur: Herman De Kock

Wanneer ons die profete lees, is dit selfs vir volwassenes soms ’n uitdaging om altyd God se karakter te verstaan. Dit is des te meer moeilik om dit vir kinders tasbaar te maak. Dit beteken egter nie dat ons kinders van hierdie gedeeltes in die Bybel moet weghou nie.

Gryp hulle verbeelding aan
Vertelling werk veral goed vir kleuters tot kinders van die middellaerskoolouderom. Begin by die verhaal van ’n profeet soos Jona.

Die vertelling oor die avontuur van ’n bootreis, ’n vreesaanjaende storm ter see en drie dae binne die maag van ’n walvis sal enige kleuter se verbeelding aangryp en die kinders se aandag boei. Maar onthou om die kind se aandag altyd deur jou vertelling na die kern te stuur – naamlik dat God in beheer, alwys en alwetend is. Hy sien al die mense van die hele stad Nineve se harte raak en bewys hulle genade.

Stel hulle aan God se humor bekend
God het ’n baie groot begrip vir Jona en werk selfs met ’n tikkie humor met hom. Hy stuur ’n wurm wat Jona se skaduwee van selfbejammering verrinneweer – dit onthul ook iets van God se aard. Die vertelling van die verhale van Jesaja, Jeremia en Esegiël kan uitdagend wees, maar die objek van die hierdie verhale is dat God nooit Sy volk aan hulle eie lot oorlaat nie.

God se getrouheid
Deur al die eienaardige beelde wat die vertelling van hierdie profete behels, is dit belangrik dat die kinders deurentyd raaksien dat God getrou bly – selfs gedurende die harde straf van ballingskap na ’n vreemde land, bly Hy by Sy volk. Ons gaan in die volgende uitgawe die gesprek voortsit oor hoe om die kinders aan die res van die profete
bekend te stel.


11 Julie 2022

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Share Your Thoughts


By signing in, you agree to receive our fantastic weekly afrikaans2letter.
You may opt out at any time, although they're pretty good ;)
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org