“Ek hou so van HomeChoice-komberse se tekstuur – dit is hemels!” Lainah Javari

HomeChoice help Suid-Afrikaners meer as 35 jaar al om hul huise te verfraai met produkte van gehalte wat jare lank hou.

Luukse komberse vir die hele gesin sal julle die hele winter lank snoesig warm hou. Kies jou gunsteling tussen sjerpa- en nagemaakte pelskomberse wat tot 5 kg weeg.

Ons omvattende beddegoedoplossing bevat alles wat jy benodig vir die slaapkamer van jou drome in ontwerperstyle wat jy nêrens anders sal kry nie.

Kies uit meer as 2 000 produkte by homechoice.co.za waar jy veilig aankope kan doen vir elke kamer in jou huis – van die slaapkamer tot die kombuis.

Koop alles teen bekostigbare kredietvoorwaardes, insluitende top-internasionale handelsmerke. Kies tussen betalingsterme van 6 tot 24 maande – volgens jou begroting.

Alle JUIG-lesers kry R250 AFSLAG OP ENIGE BESTELLING VAN MEER AS  R899. Gebruik die bestelkode HCJUIG250. Geldig van 16 April tot 16 Mei 2021

816515  |  ROLENE

Bly deur die jaar warm met die supersagte Rolene-driekomberskombinasie. Elke kombers het ‘n ander gewig en aantal lae, dus is daar ’n kombers vir
elke seisoen!

  • Luukse nagemaakte pels
  • Omkeerbaar vir 2 verskillende voorkomste
  • R1 999 kontant of R174  x 16 maande

818675  |  HALSTON

Te kies en te keur! Met luukse nagemaakte pels aan die een kant en supersagte sjerpa aan die ander kant, sal hierdie veelsydige oorgooideken almal se gunsteling wees!

  • 100% poliëster nagemaakte pels
  • Ander kant: sagte mikrovesel
  • Vanaf slegs R43 X 16 maande of R499 kontant
Haven

816167  |  HAVEN

Skep die perfekte slaapkamer met die pragtige voorkoms en tekstuur van “gewaste” katoen, beskikbaar in die gunstelingkleure van hierdie seisoen. Dit het ’n moderne, huislike voorkoms wat jou knus in die bed sal wil laat opkrul.

  • 100% katoen dubbelnaaldafwerking bied ekstra versterking vir blywende gehalte
  • Vanaf slegs R87 x 16 maande of   R999 kontant

817732  |  ASHBY

  • 100% poliëster nagemaakte pels
  • Ander kant: sagte mikrovesel
  • R1 999 kontant of   R174 x16 maande

818027  |  CASSIE

  • Deurgestikte afwerking
  • Die nuutste gier met fluweel
  • Vanaf slegs R1 499 kontant of   R131 x 16 maande

GRATIS afhaal by een van ons 14 vertoonlokale, landwyd. GRATIS aflewering vir bestellings meer as R800.
Skakel *134*466324# om binne oomblikke te bestel | Skakel 0861 466 324 om met ’n agent te praat

Return to Home

Share Your Thoughts


By signing in, you agree to receive our fantastic weekly afrikaans2letter.
You may opt out at any time, although they're pretty good ;)