Onderhoud: met Raymond Mitchell

Vandag se samelewing is deurtrek met ’n magdom gesondheidsprobleme wat nooit God se plan vir Sy pragtige skepping was nie. Raymond Mitchell is getref met leukemie, jig, verstopte are en artritis – wat nie net sy fisieke gesondheid beïnvloed het nie, maar ook sy geestesgesondheid. Op 69 het Raymond nie meer geweet wat hy moet doen om sy pyn en lyding te verlig nie. Nadat hy ’n aantal behandelings probeer het – wat deur sy onkoloog aanbeveel is, maar geen langdurige resultate gesien het nie – het Raymond alternatiewe mediese advies ingewin. Hy het Oxygen Products ontdek, ’n natuurlike bron van genesing wat hom ’n sprankie hoop gebied het.

Die genesende eienskappe van Oxygen-terapie
Raymond het ’n ontmoeting met Venetia Kruger, die uitvoerende hoof en stigter van Oxygen Products, gehad en met haar oor sy toestand gesels. Venetia het hom van haar onderneming vertel, die inspirasie daarvoor en hoekom sy daarmee begin het. Sy het ook die wonderlike getuienisse vertel van die talle pasiënte wat die Oxygen Products gebruik. Venetia het die grootste deel van haar lewe gewy aan die studie van genesing deur natuurlike gesondheidsmedisyne te gebruik. Dit het gelei tot baanbrekende ontwikkelings wat verband hou met die genesende eienskappe van suurstofterapie en ’n reeks uniek geformuleerde Oxygen Products. Uitstekende resultate vir ’n breë spektrum van pasiënte met uiteen-lopende gesondheidsprobleme, insluitend die vernaamste siektes wat die mensdom vandag teister, het wydverspreide belangstelling onder dokters, gesondheidspraktisyns, verskeie instellings, die openbare sektor en die algemene publiek tot gevolg gehad.

Die begin van ’n wonderbaarlike reis
Raymond het besluit om hierdie produkte te probeer. Wat kon hy verloor? Nadat hy ’n paar maande lank elke dag Oxygen Products-kapsules geneem het, het Raymond wonderbaarlike genesing begin beleef. Sy dokters was verwonderd oor die verstommende doeltreffendheid van hierdie natuurlike produkte. Venetia het onlangs by Raymond gaan inloer om te hoor hoe dit gaan en om meer oor sy genesing uit te vind.

Raymond se getuienis
“Die afgelope jaar het ek aan leukemie, artritis, jig en ’n blokkasie naby my hart gely. Die blokkasie het verhoed dat die suurstof doeltreffend in my bloedstroom kon sirkuleer en al my vingers en tone het blou geword en opgeswel. Ek het baie pyn verduur, was uitgeput, kwaai en geïrriteerd. Ek het my eetlus heeltemal verloor en baie maer geword, snags kon ek net nie slaap nie. Ek het ure lank wakkergelê. Die dokters van die onkologie-eenheid by die hospitaal in Kaapstad het verskeie medikasies voorgeskryf in die hoop om my toestand om te keer.

Luister na die dokter se voorstelle
“Dit het alles begin toe ek met leukemie gediagnoseer is. Dit was nog in ’n vroeë stadium, maar die dokters het gewaarsku dat my toestand kan vererger – en dit het. Ek het maande lank vreeslike pyn in my hele liggaam gehad en toe het die dokters vir my medikasie voorgeskryf. Dit het gehelp met my asemhaling, waarmee ek begin sukkel het, en dit het beslis ook die pyn verlig. Ná ses maande het my toestand egter nie veel verbeter nie. Dit was toe ek besluit het om Venetia van Oxygen Products te ontmoet en om alternatiewe maniere te ondersoek om vordering te maak met my genesing. Nadat ek Venetia se verhaal gehoor en meer oor die Oxygen Products-kapsules geleer het, het ek besluit om dit self ook te probeer.

Groot verbetering in toestand
“Nadat ek Oxygen Products vier maande lank gebruik het, het my toestand aansienlik verbeter. Ek het skanderings gehad wat bevestig het dat die blokkasie heeltemal verdwyn het – en dit was baie onverwags. Dit was ’n wonderwerk. Die dokters was verstom oor hierdie produk. Ek het ’n ontmoeting gehad met die professor by die hospitaal om vir hom hierdie Oxygen Product-tablette te wys en hy was beïndruk. Hy het bevestig dat dit ’n goeie produk is en dat dit my toestand beslis verbeter. Die dokters in die onkologiesaal was dit eens met hom. Hulle was almal baie verbaas en bly om te sien dat die blokkasie verdwyn het, aangesien die medikasie wat hulle vir my voorgeskryf het, net sou kon help om die pyn en swelling te behandel.

Ek voel wonderlik!
“Nadat ek daagliks die Oxygen Product-kapsules asook die voorgeskrewe tablette van die dokter geneem het, is ek leukemievry verklaar. Ek weet dat die Oxygen Product-kapsules my gehelp het, want elke keer as ek dit neem, is daar onmiddellik verligting. Ek sal voortgaan om dit steeds elke dag te neem, aangesien dit my asemhaling, slaappatrone, energievlakke, gemoedstoestand en algemene welstand verbeter. Vir my is hierdie tablette ’n gawe van God. Danksy die Oxygen Products-kapsules voel ek 100% beter. Die kapsules is wonderlik – ek sal hulle vir almal aanbeveel. Dit is soos ’n wonderwerk en vandag is ek vry van leukemie.


6 Desember 2021

 

 

Click here to KEEP UPDATED on the latest news by subscribing to our FREE weekly newsletter.

VRYWARING: Joydigital-nuus ’n Christen-nuusportaal wat voorafgepubliseerde artikels publiseer wat deur skrywers wêreldwyd geskryf is. Elke artikel word aan die oorspronklike bron gekoppel en elke artikel word met die naam van die outeur gekrediteer. Hoewel ons baie artikels publiseer wat deur JUIG! Of JOY!-joernaliste geskryf is, produseer ons nie eksklusief ons eie inhoud nie. Enige sieninge of standpunte wat op hierdie webtuiste aangebied word, is uitsl uitlik dié van die outeur en verteenwoordig nie noodwendig dié van die maatskappy nie

Return to Home

Share Your Thoughts


By signing in, you agree to receive our fantastic weekly afrikaans2letter.
You may opt out at any time, although they're pretty good ;)
More quality content if you check those pages xxx; filme porno; xnxxfr.org; xxnxx; xvideosxnxx.org