Dit Is Paasfees!

–deur Dirkie van der Spuy Sien jy uit na die viering van Paasfees, of gaan Paasfees stil-stil by jou verbygaan te midde van al jou vakansiereëlings, die politieke verwikkelinge, die wêreldgebeure en al die sokkerre­klame? Die belangrikste Fees Vir die Christendom is Paasfees seker die belangrikste fees van die kerklike jaar. Paasfees herdenk die belangrikste … Continue reading Dit Is Paasfees!