Wanda Bam is ’n radio-omroeper, outeur, en stigter van die Heelvrou-seminare wat fokus op gees, siel en liggaam. Bespreek Wanda as motiveringspreker of seremoniemeester by events@wandagroup.co.za of 084 018 1122. Besoek: wandagroup.co.za; Facebook: wandadekock-bam.