Rina Kinnear is getroud met pastoor Ron Kinnear van die AGS Kerk. Hulle is mededirekteure van Afrika Sending, ’n sendingorganisasie wat in Oos-Afrika sendingwerk doen. Rina is ook die president van ’n vrouebediening, King’s Daughters of Excellence en die stigter van ’n gebedsbedie-ning, Awake South Africa 365. Kontak haar by: president@kingsdaughtersofexcellence.com of skakel 083226232/ 012-5422965/2889.

Return to Home