Kontak dr. Michelle van Tonder vir ’n gratis evaluasie en laat Women’is Wealthcare jou help om doelwitte, besigheidsplanne en webtuistes op te stel.

DR. MICHELLE VAN TONDER is ’n entrepreneur en sakevrou met ’n doktorsgraad in leierskap en bestuur, wat sy op 50 verwerf het, asook stigter van Women’s Wealthcare. Sy is die trotse ouma van tien kleinkinders. Besoek www.womenswealthcare.co.za of e-pos haar by drmichelle@womenswealthcare.co.za

Return to Home