Esté Geldenhuys is ’n skrywer en baie bekend in Christen-kringe. Sy was vir 24 jaar ’n
omroeper by Radiokansel en is op Kruiskyk te sien. Kontak haar of bestel gerus haar boek
by este@estegeldenhuys.co.za of besoek haar webtuiste by www.estegeldenhuys.co.za

Return to Home