Erdine du Toit is ’n praktykbestuurder by haar man se mediese praktyk. Sy is deel van Logos Geloofsfamilie en haar passie is om dissipels te maak en op te lei. Sy is ook betrokke by MES (Mould, Empower, Serve), ’n organisasie vir hawelose mense. Kontak haar by: 084 680 0616 of e-pos haar: erdine777@gmail.com.