Ella Kritzinger se bediening is gebed; daarom is haar musiek ook, ‘Gebede vir Vroue’. Sy bedien ander vroue graag met gebed en geestelike musiek en is as gasspreker beskikbaar. Sy beraad ook soos die Gees haar lei. Kontak haar via e-pos: gebedevirvroue@gmail.com. op Facebook: Gebede vir Vroue of besoek www.gebedevirvroue.co.za vir meer inligting.

Return to Home