-deur Jeffrey Schipper

20 April 2017

‘n Muntstuk ter waarde van $300 000 het vir ‘n interessante wending gesorg. ‘n Vrou wat anoniem wil bly, het die munt aan ‘n kerk in Indië geskenk om hulle te help met die befondsing van ‘n nuwe kerkgebou, berig Indy Star.

Lede van die GracePoint Church kom sedert 2009 in ‘n skoolgebou byeen. Daar is planne vir ‘n nuwe kerkgebou. Danksy hierdie seldsame munt is daar genoeg fondse om met die bouprojek te begin. Voorganger, Ben Lamb, beskou hierdie gebeurtenis as ‘n “enorme geskenk van God”.


Bron: cip.nl

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.