-deur Will Maule | Hello Christian.com

4 September 2017

Met hulpleniging wat steeds voortduurná die skade wat orkaan Harvey aangerig het, is dit duidelik dat Christen-organisasies se hulp en steun uitsonderlik is, iets wat president Trump baie beïndruk het.

Organisasies soos Samaritan’s Purse, Operation Blessing International en Convoy of Hope het groot hoeveelhede hulpbronne en mannekrag na die gebied gestuur om verligting en sorg aan diegene te bied wat deur die natuurramp getref is. President Trump het hierdie groepe geprys.

“Die geloofsorganisasies is uitsonderlik,” het president Trump aan CBN News gesê. “Ek wil hulle net van harte bedank.”


Bron: hellochristian.com

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.