Deur Rik Bokelman | Cip.nl

12 September 2017

Die wêreldbekende evangelis Ravi Zacharias het ‘n indrukwekkende video opgeneem. Hy praat oor die hoop van die Evangelie vanuit ʼn Irakse kerk wat deur IS vernietig is.

“As ʼn mens hierdie kerk sien, voel jy swaarmoedig, maar dit herinner ons ook aan die woorde van ons Here: Ek [sal] my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie’. Ek glo dat die liefde van Jesus weer vanuit hierdie puinhope sal opklink. ”

“Hoe dikwels hulle ook probeer om ons Here Jesus te begrawe, Hy sal elke keer weer opstaan!”

Kyk na die video:


Bron: cip.nl

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.