-deur Will Maule | Hello Christian

9 Oktober 017

’n Appèlhof in Texas het beslis dat ’n hoërskool mag voortgaan om Bybelversies op rasieleiers se vlae te gebruik. Die hof het bevind dat sulke items onder “private spraak” val en nie onder die amptelike kategorie wat deur skoolbeamptes gereguleer kan word nie.

Die appèlhof in Beaumont het bevind dat dit “hoogs onwaarskynlik” is dat die publiek die boodskappe wat op die baniere van die Kountze-skooldistrik se rasieleiers verskyn met die skool sal assosieer, berig News 4SA. Die publiek sal nie aanneem dat die skool die boodskappe onderskryf nie.


Bron: hellochristian.com

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.