-deur Taylor Berglund

10 Januarie 2018

Die toordokter het met ‘n armvol giftige slange aangekom, gereed om die evangelis Heidi Baker se bediening te ontwrig. Maar Baker was reg vir hom en het met ‘n woord van die Here vir hom gereageer.

Kyk hier na die video om uit te vind wat volgende gebeur het.

charismanews.com

Heidi Baker is ‘n sendeling in Mosambiek, toonaangewende spreker, en die hoof uitvoerende beampte van Iris Global, ‘n Christelike humanitêre organisasie. Sy is die ook skrywer van verskeie Christelik boeke. Sy is bekend vir genesingsdienste waar veral dowe mense genesing ontvang.


 

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.