-deur Lindsay Elizabeth / Faithwire

11 April 2018

Mike Rowe is ‘n televisie-aanbieder, skrywer,  vervaardiger, akteur en woordvoerder, maar is veral bekend vir sy televisieprogram, “Dirty Jobs”  waarin hy beroepe ondersoek wat te doen het  uiters onaangename take soos byvoorbeeld rioolplaaswerkers of varkboere.

Rowe is uiters aktief in sy gemeenskap en hy bestuur ‘n beursprogram, “die Work Ethic Ssholarship Program.”

Die program is gemik op dié wat ambagte wil aanleer. Die beskrywing lui: “Alle loodgieters, skrynwerkers, elektrisiëns, sweisers, outotegnici, en almal wat opgelei is vir geskoolde arbeid is in aanvraag!” Die beursprogram  dek die koste van die opleiding van geselekteerde  aansoekers.  Aansoekers moet egter eers die S. W. E. A. T. Belofte onderteken, dit staan  ​​vir “Skills & Work Ethic Aren’t Taboo”.

Onlangs het Rowe ‘n brief  ontvang van ‘n vrou wie se seun wou aansoek doen vir sy beursprogram, die seun was egter geskok oor die inhoud van die Belofte.

Haar brief lui:

“Mr. Rowe – I heard about your “work ethic scholarship program,” and suggested my son apply. He wants to be a welder! I was appalled though, when he showed me your “sweat pledge,” and told me that signing it was required of all applicants!! Where did you come up with this nonsense? There are so many things wrong with this document I don’t even know where to begin!! Suffice it to say, we will not be applying!!! Karyn Segal”

Indien jy  wonder wat die  “S. W. E. A. T. Belofte is, hier is dit:

Rowe het teruggeskryf  om te verduidelik dat sy nie die eerste ouer is om kapsie te maak nie.

“Hi there, Karyn! How’s it going? If it’s any consolation, you’re not the only one to object to my S.W.E.A.T. Pledge, or do so with an over-reliance on exclamation points!! Over the years, it’s been my sad duty to inform lots of angry parents that this particular pile of free money might not be for them, or for their children.”


Lees die volledige berig by: faithwire.com

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.