-deur Kerknet

15 Junie 2017

Die sinode van die Kerk van Skotland het onlangs tydens die vergadering in Edinburgh die groen lig gegee vir die goedkeuring van homoseksuele huwelike, berig Kerknet. Die Skotse Anglikaanse Kerk het verlede jaar al in beginsel daartoe ingestem.

Dit het ingrypende gevolge vir die Kerk van Skotland. Gafcon, die netwerk van konserwatiewe Anglikane, het die besluit afgekeur. Gafcon beweer dit verteenwoordig 40 miljoen van die 77 miljoen Anglikane wêreldwyd, waarvan die meerderheid buite Europa woon.


Bron: cip.nl

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.