-deur Cip.nl

14 April 2018

Daar is ‘n groot verskil tussen iemand wat talent het en iemand wat gesalf is.

Christine Caine,  Australiese aktivis teen mensehandel, evangelis, outeur en internasionale spreker, verduidelik die verskil tussen talent en salwing in ‘n video wat sy op Facebook geplaas het.

As gelowiges moet ons na salwing nastreef, nie die talent nie. Met ‘n talent kan jy mense vermaak, maar met die salwing van God verbreek Hy die juk.

Kyk na die video!

Equip & Empower on TBN | Developed Not Discovered (Part 1)

As believers, we need to aim for anointing over gifting—but what is the difference? Hear more from today’s message on TBN here: http://rcmco.co/2Ia3AmH

Posted by Christine Caine on Wednesday, 11 April 2018


Bron: cip.nl

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.