-deur sapeople.com

16 Februarie 2018

Die eienaar van Fairview Wyn- en Kaasplaas in die Paarl-streek van die Wes-Kaap het ‘n inspirerende boodskap geplaas wat sulke hoop vir Suid-Afrika uitspreek, ten spyte van ‘n gewelddadige aanval op sy gewilde plaas.
Charles Back, wat ook The Goats do Roam Wine Company en The Spice Route Winery besit, het Woensdag sy pynlike ervaring op Facebook beskryf.
Hy is Dinsdag met ’n koevoet aangeval en is opgerol in ’n mat en vir dood agtergelaat. Hy skryf:
“My escape is nothing short of miraculous, and I feel like I have come back from the dead. I am so grateful to be alive, and my heart goes out to all the people that have lost their family members in the ongoing farm attacks.
“I want it to be known that this attack was not politically divisive in any way, but that these were just 3 common gangsters motivated by their own self-interests.
“I believe in the values that this country was built on, and continue to hope for harmony and peace.
“I am now doubly motivated to come into work everyday, and will continue to ensure that I can contribute and try make even the smallest difference in my community.”


Lees die volledige berig by www.sapeople.com

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.