Hierdie profesie is vroeg in 2017 by die Seattle-herlewingsentrum in die VSA opgeneem. Pastoor Charlie Shamp deel ‘n profetiese woord oor die einde van die ergste droogte in 100 jaar in Kaapstad, Suid-Afrika, en verklaar die uitstorting van die gees wat daarna sal kom!


Bron: www.youtube.com

Return to Home

Gee Jou Mening


Deur aan te teken, gee jy toestemming om ons insiggewende weeklikse nuusbrief te ontvang.
Jy kan te enige tyd kies om dit te kanselleer.